S. Afrika: Plaasmoord: Bejaarde vrou se lyk in bad gevind, man ernstig beseer, Vanderbijlpark – Lamprecht vermoor
(005320.38-:E-003569.93:N-HO:R-SU:C-30:V)
Video & Audio: Why Hitler admired the Romans more than the German Tribes
I take a look at what Hitler thought about the German tribes and the results of Himmlers archaeological finds. I discuss Hitlers very surprising views on Charlemagnes crushing of Widukind and the Saxons.
[Dit is die eerste keer dat ek 'n Lamprecht op 'n plaas sien vermoor word. Hierdie mense blyk relatief arm te wees. Daar is nie so baie Lamprecht's in Suid-Afrika nie. Daar is nogal baie, maar dit is nie 'n algemene van nie (wanneer dit met 'n "p" gespel word). Dit is dus seker verre familielede van my. My verstaan is dat Lamprecht's in SA feitlik almal afgelei is van 'n oorspronklike Lamprecht uit Pruise wat na die tyd van Napoleon hierheen gekom het – in die 1820's of so. Ek sal dit onder my familie deurgee. Jan]
‘n Plaasmoord het op 19 November 2022 plaasgevind, op ‘n kleinhoewe in Vlakplaats tussen Vanderbijlpark en die Barrage, Vanderbijlpark,
‘n 74-jarige vrou, Louise Lamprecht, is wreed vermoor gevind nadat sy en haar man, Johan (75), op hul kleinhoewe aangeval is.
Johan was besig om die gras te sny en het op sy maag op die gras gelê terwyl hy aan die grassnyer gewerk het toe drie swart mannetjies skielik langs hom verskyn.
Hulle het Johan herhaaldelik geskop en hom in ‘n stoorkamer ingesleep, met vuurwapens op hom gerig, waar hulle hom aan ‘n bank vasgebind en met hamers geslaan het.
Die aanvallers het geld geëis en Johan het vir hulle gesê hy het nie baie geld nie. Hy het wel sy bankkaart en die PIN-nommer aan die aanvallers gegee.
Die aanvallers is toe by die huis in waar hulle die kluis oopgebreek het.
Hulle het ‘n jaggeweer en pistool gesteel en is terug na die vasgebind Johan waar hulle hom met sy eie pistool geslaan het. Hulle is toe weg.
Die ernstig beseerde Johan het teruggekruip huis toe om vir Louise te soek maar kon haar nie kry nie. Hy het in ‘n stadium sy bewussyn verloor.
’n Ander man wat op dieselfde kleinhoewe woon, het later besef iets is nie reg nie en het ’n buurman gebel. Hulle het na die huis gegaan en die nooddienste ontbied.
Die polisie het Louise se lyk in die bad gevind met haar hande vasgebind.
Die ernstig beseerde Johan is in die hospitaal opgeneem.
Die polisie het die aanval en die feit dat twee vuurwapens gesteel is, bevestig.
Geen arrestasies is gemaak nie.
Video: God said: Exterminate the Blacks: The Harry Knoesen Story S.Africa
Lots of Whites say that Christians will never fight. Here is a story unlike any other. This is the strange story of the CRUSADERS, the (NCRM) National Christian Resistance Movement of South Africa. This was a Christian Racialist who had former SADF special forces, Recces with him. They wanted to seize back South Africa for WHITES! This took place in 2018 and 2019. We study what Harry did and the many strange twists and turns in this strange story.