Geen oplossing vir misdaad behalwe om dit self te doen nie
(005320.38-:E-003569.93:N-HO:R-SU:C-30:V)
[Nou praat jy!!! Dit is PRESIES DIT! Ons sal die WET in hierdie land moet word. Ons sal al die dinge moet doen wat die Regering behoort te doen, maar te vieslik en haatvol en idioot is om te doen. Jan]Dat misdaad in Suid-Afrika buite beheer is en die SAPD klaaglik misluk om dit te bekamp is nie meer nuus nie. Die oorsaak daarvan is ook geen geheim nie. Die enigste kwessie van belang is hoe lank Suid-Afrikaners gaan toelaat dat dit voortgaan.
Die jongste kwartaal (April tot Junie 2023) se misdaadstatistiek is vandag deur die Minister van Polisie, Bheki Cele bekendgemaak. Volgens die statistiek word daar steeds drie mense per uur vermoor, vier mense verkrag en sestien mense ernstig aangerand. Daar vind daagliks 409 huisbrake plaas. Volgens die SAPD het 14 plaasmoorde plaasgevind en is 6 281 stuks vee die afgelope drie maande gesteel. TLU SA se statistiek verskil hiervan.
“Die misdaadstatistiek, hoe onakkuraat dit ookal mag wees, is onaanvaarbaar. Ons gaan beslis nie ‘n effense afname in sommige oortredings verwelkom nie, want elke enkele misdaad is een te veel,” sê Bennie van Zyl hoofbestuurder van TLU SA. “Suid-Afrikaners moet begin om die beskikbare oplossings te gebruik om die land van die swak bestuur van die regering te bevry, soos om weldeurdagte besluite by die stembus te maak, wetgewing teen te staan waar nodig en nie te verval in ‘n volstruiskop-in-die-grond-reaksie oor die regering se beleidsrigting nie. Niks gaan verander of verbeter as die ANC aan stuur van sake is nie.”
TLU SA is deurentyd besig om mense raad te gee oor hoe om onafhanklik van die staat te funksioneer en aksies van stapel te stuur om wetgewing teen te staan of te verander, terwyl ons die regering aanvat oor alles wat die ekonomie skade aandoen. TLU SA sal nie opgee om te baklei vir ‘n volhoubare ekonomie en vooruitstrewende land nie.
Sluit gerus as ondersteuner aan om TLU SA die vermoë te gee om hiermee voort te gaan.
UITGEREIK DEUR TLU SA
Datum: 18 Augustus 2023
MEDIANAVRAE:
Bennie van Zyl (TLU SA, Hoofbestuurder)
082 466 4470
Of
Henry Geldenhuys (TLU SA, President)
083 560 1273
Video & Audio: South Africas most important election in 30 Years of Black Rule
The election that happened in SA in 2024 was bizarre, and Black politics collapsed on a scale never seen before. There is huge turmoil in Black politics, and Jewish billionaires as well as their puppet, the Black Jew Ramaphosa caused it all.
Video: Dylann Roof is a White Nelson Mandela
Why is it that whites are held to a different moral standard than everybody else while AT THE SAME TIME, they all tell us that we are all exactly EQUAL? In what way were the actions of Dylann Roof in the USA any different to the actions of Nelson Mandela in South Africa?
Get a Free PDF Book: The Jews by Hilaire Belloc (1922)
This is one of the greatest analyses of the Jews that has ever been done. This book was published in 1922.Hilaire Belloc was a very prolific French writer and thinker. A wonderful aspect of this book is that it contains information about the Jews and their hideous deeds (e.g. in Russia) which Jews have tried very hard to completely remove from history. When you read this book you will realise that in 100 years, absolutely nothing has changed. He also hints at the Jews being behind the ‘South African War‘ (i.e. The 2nd Anglo Boer War).