Boer Children in need: BOERKINDERS IN NOOD…..…OUTISTIESE KIND…………….PROJEK WIMPIE.
Follow AfricanCrisis on Telegram
You can follow AfricanCrisis‘s posts directly on Telegram. All the posts and videos go out on this Telegram Channel.
[I got this from Piet Rudolph. He is trying to help this little boy with the weird growth. You can email Piet to get a photo of the boy's growth. He wants to gather funds to give this young kid some medical attention that his mother has been struggling for 3 years to get for the boy.
BOERKINDERS IN NOOD…..…OUTISTIESE KIND…………….PROJEK WIMPIE.
1. Bogenoemde jongman het ‘n vergroeisel by sy stuitjie waarmee sy moeder reeds driejaar su8kkel om te genees.
2. Hy kan nie by die klinieke gehelp word. Sy ma sê hy is so sterk soos ‘n leeu en baklei die swart verpleegpersoneel uitmekaar!
3. Sy ouers het nie die middele om hom na ‘n spesialis te neem nie. Die koste na raming sal ongeveer R8000.00 beloop.
4. Ons wil graag hierdie Volksgenote te hulp snel in hulle uur van Nood. Vir daardie doel gaan ons ‘n spesiale kollekte hou.
5. Die rekening wat hiervoor gebruik gaan word is:- Flexible Savings Account: Capitec; Ons kinders, rek nr.1526974779.
6. Gebruik asseblief die verwysing Wimpie wanneer u ‘n bydrae sou maak.
7. Soos met alle bydraes, sal hierdie een ook maandeliks oor verslag gedoen word.
8. Aangeheg foto van die vergroeisel wat sekerlik baie las moet gee.
9. Kom ons vat hande en staan saam
Piet Rudolph
Wie is ons? Boere of Afrikaners? Antwoord van Dr Mike Du Toit
Ek het iemand gehad wat aan my geskryf het oor die onderwerp van Boere teenoor Afrikaners. Ek het besluit om Dr. Mike Du Toit te nader, wat die leier van die Boeremag was en ‘n professionele akademikus is wat baie goed ingelig is oor ons geskiedenis, om hierdie vraag te beantwoord. Dr. Du Toit weet nie net van ons geskiedenis in Suid-Afrika nie, maar ook van ons geskiedenis in Europa. Hier is sy antwoord.