Waarom is Christene dan so verdeeld wat betref rasseverhoudinge?


Jan‘s Advertisement
16 Pics: A Jewish Communist assassin stabbed S.African Prime Minister Dr Hendrik Verwoerd to DEATH!
Dr Hendrick Verwoerd was the Prime Minister of South Africa. He was *HATED* by the Jews and is regarded as the main creator of Apartheid. Apartheid was White Racialism whereby all Whites (Afrikaans and English) ruled SA together. Verwoerd was unquestionably the Greatest White leader in the history of SA. Jews had him killed.


Daar is deesdae geweldig baie onenigheid en verwarring onder Blanke Christene veral betreffende rasseverhoudinge. Om hierdie verwarring en oningeligte status van hulle te verstaan, moet ons veral hierdie feite in ag neem:

1) Die kerngedagte van die Ou Testament is die verhouding tussen die volk Israel en hul (stam)god Jahwe. Die beweerde uitverkore status van hierdie volk en gepaardgaande veroordeling van ondertrouery met ander nasies, is onafskeidbaar deel van hierdie “rasgesentreerde” kerngedagte.

2) Nêrens in die Bybel word die skeiding tussen lede van verskillende volkere (segregasie) veroordeel of as “sondig” beskou nie. Selfs Paulus se “Dit maak nie saak of iemand Jood of Griek, slaaf of vry, man of vrou is nie: in Christus Jesus is julle almal één.”, verwys na ‘n geestelike eenheid en impliseer geensins dat slegs veelrassige een-mens-een-stem demokrasieë moreel-aanvaarbaar is nie.

3) As gevolg van veral politieke druk en finansiële behoeftes het heelwat kerkleiers Apartheid as “ketters” verklaar en is die Belhar Belydenis as addisionele belydenis opgestel. Ek het die toenemende verpolitisering van die Afrikaanse kerke in hierdie artikel bespreek.

In plaas daarvan dat volledige geografiese skeiding tussen volkere duidelik in die Bybel verkondig word, word die gebruikmaak van slawe-arbeid van nie-Israeliete nêrens in die Bybel verbied nie en word selfs volksmoord goedgepraat. Dit wil dus voorkom asof (veral) Joodse/Israelse baasskap eerder aanbeveel word in die Ou Testament. Terwyl “regse Christene” soos bv. Anthony Jacob [die skrywer van White Man, Think Again!] in 1965 nog blanke baasskap (Engels: White Supremacy) gepropageer het, is daar vandag bykans geen “regse” of “Alt-regse” mense wat dit ondersteun nie – selfs nie eens die Nasionaal-Sosialistiese National Alliance in Amerika nie! Behoort ons dus daarop aan te dring dat die Bybel (of selfs die Christelike lewensuitkyk) moet dien as riglyn vir beter rasseverhoudinge?

Ek het hierdie kommentaar op beide die PRAAG-webblad en die Boerevryheid Forum geplaas, maar nog geen behoorlike teenargumente gesien nie.

Die vloek van die Joods-Christelike tradisie

Waarom die meeste blankes onwillig is om weerstand te bied teen die ANC-regime

4 Responses to Waarom is Christene dan so verdeeld wat betref rasseverhoudinge?

Annemi sê:
April 7, 2018 om 9:48 vm

Ek kon nog nooit n duidelike Skrifverwysing/s kry by mense wat sê dat apartheid sonde is nie. Die kerke is kop in een mus met die Kabal/Wereld Orde ens. en hulle doel is om hulle ledemate in die duister te hou en vals inligting te voer. Die profeet Hosea sê dat die volk ten gronde gaan weens n gebrek aan kennis. Hulle het die kennis verwerp en daarom verwerp God hulle. Hulle glo die leun eerder.

Paulus het nog iets gesê en dis dat jy nie saam met die ongelowige in dieselfde juk moet trek nie. Jy kannie 2 here dien nie. Die ding van 2 verskillende gelowe en kulture in een land werk net nie, maar die linkse kommuniste wil dit in ons kele af forseer – met n spesifieke doel, natuurlik.

Lees bietjie hoe het dit gegaan met Israel wanneer die Filistyne die oorhand gehad het. Hulle is geplunder en vermoor en onderdruk. Wat is nou eintlik anders met ons vandag? En wanneer is hulle verlos? As hulle die Here aangeroep het. As hulle intergrasie gestop is, was daar vrede. M.a.w. as hulle apartheid gehad het, was daar vrede.

Die vyande van ons volk is ateiste, kommuniste, voorvaderaanbidders en die korrupte regering en hulle wie hulle ingestem het en bly instem, en die volksverraaiers in ons midde. Watse ooreenkoms het ons met hulle? Hoekom moet ek gedwing word om te integreer en verbied word om te segregeer? Hoekom moet ek, as Christen, hulle beleid aanvaar? Watse rede het hulle om te dink hulle is beter as ek/ons? Dis totaal onbybels! Die kerke kan hulle lusiferiese siening van hulle spitsdakke (Vrymesselaar tekens) af gil, ek SAL NIE saamstem nie want dis n leun!!

Antwoord
Jaco Steyn sê:
April 7, 2018 om 1:43 nm

Annemi. Dankie vir jou kommentaar. Ek bring egter graag hierdie drie feite onder jou aandag:

1) Dis belangrik om te onderskei tussen aan die een kant, rassisme, blanke (of Joodse) baasskap, volksmoord en kolonialisme en aan die ander kant die volkstaatgedagte waarvolgens elke bevolkingsgroep die reg het om homself te regeer in sy eie grondgebied met regeringsleiers bestaande uit slegs lede van daardie spesifieke bevolkingsgroep. Dis vir my voor die hand liggend dat rassisme en volksmoord deurgaans in die Ou Testament gepropageer word.

2) Ons vyande is nie soseer ateïste en voorvaderaanbidders nie, maar wel die groot geldmagte wat ‘n wesenlike invloed het op die besluite van die regerings van die meeste lande ter wêreld en veral die korrupte regerings van Afrikalande.

3) Daar is al heelwat navorsing gedoen oor die oorwegend-Joodse aard van die Anglo-Joodse geldmagte wat veral deesdae beheer uitoefen op die regerings van lande soos o.a. Amerika, die Verenigde Koninkryk, Duitsland, Israel en die Ramaphosa-bewind. Die rassistiese aard van hierdie geldmagte is gebaseer op veral geskrifte soos die Ou Testament en Talmoed, wat dien as ideologiese regverdiging vir hulle strewe na die verwesenliking van ‘n onderdrukkende Eenwêreldorde.
Antwoord

Annemi sê:

April 7, 2018 om 3:27 nm

Hi Jaco,
Ja, ons vyande is die geldmag en hulle godsdiens is Satanisme soos dit nou duidelik blyk uit al die Qanon inligting wat bekend gemaak word deur Trump se kantoor. Ons weet dit lankal al, maar dis nou amptelik.
Jy is van mening dat dat volksmoord en rassisme gepropageer word deur die OT en dus deur God. Daarmee kan ek ongelukkig nie saamstem nie. Israel is in Kanaan ingestuur met die bevel dat alle Kananiete uitgeroei moet word. Dit was nie moord nie, maar God se oordeel oor hulle a.g.v. die afgodiese praktyke wat hulle beoefen het. Dit het behels kinder offers (human sacrifice) aan Dagon en kannibalisme. Dis waar die woord kanniebaal vandaan kom – Kanaan. Die Skrif is baie duidelik hieroor. Die Kananiete was ook Nephelim en baie boos.
Die rede hoekom hulle afsonderlik moes bly en nie meng met die heidene nie (tensy die heiden hom bekeer het) was om te verhoed dat hulle die afgodiese gebruike leer. Dit was so n gruwel in God se oë dat hulle met die banvloek getref moes word. Toe Israel wel later hulself skuldig maak aan die afgodery, het God Jerusalem laat verwoes en hulle in ballingskap gestuur.
Uit wat jy skryf lei ek af jy is nie n Christen nie, maar ek wou tog die saak net regstel want ek sien jy het nie die regte feite nie.

Antwoord
Jaco Steyn sê:
April 7, 2018 om 6:52 nm

Annemi. Ek het al baie opgelees oor verskeie samesweringsteorieë, maar ek het nog nooit voorheen van die woord “Qanon” gehoor nie. Wat is hierdie “Satanisme” waarna hulle verwys? Sover ek weet is daar twee tipes Satanisme, nl. Ateïstiese en Teïstiese Satanisme. Die Teïstiese Sataniste is “duiwelaanbidders” wat glo aan die bestaan van ‘n Duiwel, terwyl die oorgrote meerderheid hedendaagse Sataniste Ateïsme ondersteun en nié in enige God of Duiwel glo nie. Is jy ooit vertroud met die werke van Anton LaVey wat die stigter was van die Kerk van Satan in 1966 en wat ‘n ondersteuner van Ateïstiese Satanisme was? Ek is bevrees ons verskil hemelsbreed wat betref ons verstaan van die woord “moord”. Volgens jou verstaan daarvan is dit oraait om moord te pleeg solank jy dit doen in opdrag van die God van die Bybel. Omdat ek nié in die bestaan van die Bybelse God glo nie, is die volksmoord wat die Israeliete gepleeg het, nog steeds moord in die ware sin van die woord. Ek het in hierdie https://hierstaanek.com/2016/10/05/andre-bekker-eks-gay-se-ope-brief-and-die-moderamen debat gewys op die goedkeuring van beide slawerny en rassisme in die Bybel en ook verduidelik dat baie Bybelverse die rasvermenging van Israeliete met ander volkere duidelik verbied het en dat dit nié soseer net oor godsdiensverskille gegaan het nie.

Source: https://jacosteynblog.wordpress.com/2017/12/23/waarom-is-christene-dan-so-verdeeld-wat-betref-rasseverhoudinge/



Jan‘s Advertisement
Photos: Putin and the JEWS: The false belief that Putin will save the White Race
In 2017, in this article I pointed out how much nonsense is being written in the White Right about Putin being some kind of saviour of the White Race. I pointed out his links to Jews. Putin is a Jew-friendly Russian ruler. Since then I‘ve discovered even more data to support this.

%d bloggers like this:
Skip to toolbar